Message Boards

You are here: Message Boards > Surnames > Du Bois > du Bois
Names or Keywords
All Boards   Du Bois - Family History & Genealogy Message Board

du Bois

  Replies: 1

Re: du Bois

FerdinandduBois  (View posts) Posted: 6 Jul 2005 3:43PM GMT
Classification: Query
Hello Piet,
Ek kan jou al die informasie gee. Ek is juis besig om die hele stamboom na te vors.Sal graag wil weet hoe jy inpas want daar is so min inligting, veral van die jonger geslag.Ek het reeds baie kontakte hier van du Bois'. Wil jou dan ook my brief en vraelys stuur. Kan ook vir jou 'n voorlopige stamboom stuur, opgemaak met huidig beskikbare materiaal. Laat weet asseblief


Ferdie Sel 083 5171200
SubjectAuthorDate Posted
Piet du Bois 15 Jun 2003 6:50PM GMT 
FerdinandduBo... 6 Jul 2005 3:43PM GMT 
   

Find a Board

Page Tools